Eddie Redmayne

Eddie Redmayne
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edward John David Redmayne
Geboorte 6 Januarie 1982 (1982-01-06)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eddie Redmayne (gebore 6 Januarie 1982) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Les Misérables (2012), The Theory of Everything (2014), The Danish Girl (2015), en Jupiter Ascending (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy